Robert Young (akteur)

Robert Young
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert George Young
Geboorte (1907-02-22)22 Februarie 1907
Sterfte 21 Julie 1998 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Young (22 Februarie 1907 – 21 Julie 1998) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Journey for Margaret (1942) en Crossfire (1947), en in die televisiereekse Father Knows Best (1954) en Marcus Welby, M.D. (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy